Korttermyn Versekering


Author: Versekering

Korttermyn Versekering

 

korttermyn versekeringKorttermyn versekering is wat dit is. Sonder enige vorm van kortermyn versekering gaan dit maar sukkel gaan om jou eiendom wat jy verloor het, hetsy diefstal, brand, gewone verlies en so meer te vervang.

 

Dit sit wel geld in jou sak maar ons is tog so geneig om nie te spaar nie en die geldjie vind maar net 'n ander gat om in te val. Dit is waneer jy by jou eens vol huis instap en skielik tot jou skok ageterkom dat jou besittings nie meer staan waar hulle oorspronklik was nie, en heel moontlik by die gebreekte deur uit is. Die kanse dat jy dit sal terugvind is maar skraps en jou enigste antwoord is om nuwes te koop.

 

Met die regte korttermyn vesekering om jou te dek is die hele eskapade maar steeds 'n beslommernis maar ten minste 'n week of twee later kan jy weer in jou rusbank sit en jou nuwe TV geniet. Sonder korttermyn versekering gaan jy beslis baie meer platsak wees voordat jy na jou nuwe TV kyk.

 

Net regs is twee maatskappye met van die beste dekking en pryse wat jy op die mark kan bekom. Kliek gerus op elkeen en vra aan vir 'n kwotasie. Vergelyk dan die voordele en prys van elkeen en maak seker jou persoonlike bankrekening gaan nie betaal vir skade wat jy in die toekoms kan kry nie


Tags:
   


 
Short Term Insurance
For more information on your exact insurance needs and requirements please fill in the form below and we will get back to you shortly.
Name
Area
Contact Number
Email
Comments

Dial Direct Insurance 

 

Google talk
You can have any email service provider and still use this google talk.

Groups talk in google
You have to follow these steps for using this google group chat feature.

Japan bank bailout strategy
The world economy is facing the worst crisis ever

 
Link exchange
Exchange links with our website
 

 

Online Information